Testimonials

I got to know Anna-lize during her tenure as Festival Director for the Vodacom Cheese Festival. She proved to be a dedicated and highly motivated professional. Being an organised, detail-orientated and reliable individual, the festival was a huge success. Added to this, she is sociable and extremely good with people.

Claire Boltman,

(Vodacom ,South Africa)

Met die reël van ons eerste DToE konferensie het almal gewaarsku: Dit sal jou laaste ene wees. Jip, daar gaan baie meer energie in ’n reël van ’n konferensie as wat ek gedink het, maar as hy IMS Events in jou stal het, is dit ’n ‘walk in the park’! Hulle neem volle verantwoordelikheid en eienaarskap, het ’n oog vir detail, het hope ondervinding, beskik oor goeie netwerke en bronne en dink aan alles en nog wat. Die span van IMS Events is vir seker professioneel, altyd hulpvaardig, bereid en bekwaam om enige hiccups uit te sorter, 24 uur beskikbaar en nog vele meer.

Anna-lize en Yolandi is besige bytjies wat alles soveel makliker maak!

Gerjo Ben van der Merwe,

(Kruispad,Owner)

Na twee weke in Spanje en ons eerste Camino agter die rug kyk ons terug na ’n wonderlike ervaring wat soos ’n droom voel. Die inspirasie en energie wat die paadjes tussen bome, kerkies, dorpies en cafe/bar verskaf sorg dat ons effens seer voete maar nie stokvlou elke aand die dag herbeleef. Die gewoel van die lewe, uitdagings wat daagliks soos ’n stormwind ruk en pluk aan ons salige plekkie van vrede en tevrede gemoed dreig om ons te ontspoor. Ons gaan sit dan maar net weer in ’n cafe/bar en eet ’n broodje of steek ’n kersie aan om te vind dat ons steeds put uit die anker van ons ervaring. Groot deel van ons gemoedstoestand is as gevolg van jul uitstekende bystand, ondersteuning, raad, kennis en diens. Ons het geen teenspoed beleef nie. Daarvoor sê ons baie dankie!

Harry & Estelle Janse van Rensburg,

(Camino de Santiago,Pelgrims)

It is essential to be able to trust your associates – not only to make a special event happen, but to do it with enthusiasm, good communication and excellent organisation. This gives peace of mind. And that is exactly what I have experienced over the years in my liaison with Anna-Lize and Yolandi – they deliver! Be it a huge gala event or the enriching experience of an Israel tour, it always turns out memorable.

Willem Botha,

(Didasko Bible School,George)

It just makes sense! I am sure there are some poets and a musicians out there who have an ample amount of time and skills available to make it possible to be creatively ánd strategically effective and independent. However, I am not one of them. If it had not been for the management of IMS Event Specialists I would still have been lost and forgotten in my tunes and poems without ever having an audience. With their commitment and professionalism I have built up a growing following. After more than 30 years of regarding professional management of my career an unnecessary luxury, I now, at the age of 56, have my first gold selling album out there! IMS has become part of my life and future.

Koos van der Merwe,

(Writer,Artist)